AfriForum se Schweizer-Reneke-tak skenk vleis
Die AfriForum-tak in Schweizer-Reneke het op 29 Julie 2020 in samewerking met Solidariteit Helpende Hand 200 kg vleis aan die Silwerjare Tehuis vir…
Die AfriForum-tak in Schweizer-Reneke het op 29 Julie 2020 in samewerking met Solidariteit Helpende Hand 200 kg vleis aan die Silwerjare Tehuis vir…
Die AfriForum-takstruktuur in Schweizer-Reneke het op 27 Julie 2020 ’n buurtwaggroep vir die Amalia-gemeenskap geaktiveer nadat dié gemeenskap, wat onder Schweizer-Reneke val,…
Die burgerregteorganisasie AfriForum verwelkom Job Mokgoro, premier van Noordwes, se aankondiging om die Mamusa Plaaslike Munisipaliteit se raad te ontbind…
Die AfriForum-tak in Schweizer-Reneke het op 11 September 2019 vyf witstinkhoutbome by een van die dorp se ingange geplant as deel…
AfriForum se buurtwagte in Biesiesvlei, Christiana, Delareyville, Sannieshof, Schweizer-Reneke en Vryburg het op 17 Mei 2019 in samewerking met die polisie en…
Die taxi-onrus wat reeds ’n geruime tyd in Schweizer-Reneke voortsleep, is vandeesweek uiteindelik opgelos danksy ingryping deur Alfie Romain, plaaslike…
Die AfriForum-tak in Schweizer-Reneke het kos en klere ingesamel en komberse aangekoop om die komende winter vir ’n paar behoeftige…
Die Mamusa Plaaslike Munisipaliteit se wanbetaling aan Eskom het veroorsaak dat Migdol, wat onder dié munisipaliteit val, se kragtoevoer vandeesweek…
AfriForum-buurtwagte het op 8 en 9 Maart die Stellaland-streek veilig gehou as deel van die nasionale patrollie wat AfriForum geloods…
“Opgewonde, dankbaar en bly.” Só het ’n oorstelpte Elana Barkhuizen van die Laerskool Schweizer-Reneke, vandag buite die arbeidshof in Johannesburg…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing