AfriForum se Schweizer-Reneke-tak skenk vleis
|

AfriForum se Schweizer-Reneke-tak skenk vleis

Die AfriForum-tak in Schweizer-Reneke het op 29 Julie 2020 in samewerking met Solidariteit Helpende Hand 200 kg vleis aan die Silwerjare Tehuis vir Bejaardes geskenk om die tehuis te ondersteun en die honger te verlig. “AfriForum het aan die gemeenskap gewys dat ons inwoners in krisistye en in nood sal ondersteun. Ons wil die gemeenskap verseker dat ons…

AfriForum se Schweizer-Reneke-tak brei buurtwag na Amalia uit
| |

AfriForum se Schweizer-Reneke-tak brei buurtwag na Amalia uit

Die AfriForum-takstruktuur in Schweizer-Reneke het op 27 Julie 2020 ’n buurtwaggroep vir die Amalia-gemeenskap geaktiveer nadat dié gemeenskap, wat onder Schweizer-Reneke val, die tak genader het om deel van hul aktiewe veiligheidsnetwerk te word. Esmé Venter, ondervoorsitter van AfriForum se Schweizer-Reneke-tak, het die nuwe groep geaktiveer om sodoende te verseker dat die Amalia-gemeenskap ook beveilig word en…

AfriForum verwelkom provinsiale ingryping by Mamusa Plaaslike Munisipaliteit
| |

AfriForum verwelkom provinsiale ingryping by Mamusa Plaaslike Munisipaliteit

Die burgerregteorganisasie AfriForum verwelkom Job Mokgoro, premier van Noordwes, se aankondiging om die Mamusa Plaaslike Munisipaliteit se raad te ontbind nadat dié munisipaliteit reeds in Mei onder administrasie geplaas is en die situasie daar steeds nie verbeter het nie. “Die AfriForum-tak in Schweizer-Reneke is besig om verskeie diensleweringskwessies met die munisipaliteit op te neem. Ons…

Boomplantmaand: AfriForum se Schweizer-Reneke-tak dra by tot ’n groener toekoms
| |

Boomplantmaand: AfriForum se Schweizer-Reneke-tak dra by tot ’n groener toekoms

Die AfriForum-tak in Schweizer-Reneke het op 11 September 2019 vyf witstinkhoutbome by een van die dorp se ingange geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek. Volgens Alta Pretorius, AfriForum se distrikskoördineerder vir Stellaland, beoog die organisasie om vanjaar landwyd meer as 3 000 bome te plant. “Deur inheemse bome te plant bewaar ons nie net…

|

Hof beslis Schweizer-juffrou mag terugkeer skool toe

“Opgewonde, dankbaar en bly.” Só het ’n oorstelpte Elana Barkhuizen van die Laerskool Schweizer-Reneke, vandag buite die arbeidshof in Johannesburg gesê. Barkhuizen is by ’n rasseherrie betrek nadat sy ’n foto van ’n gr. R-klas geneem en gedeel het. Sy is as rassis gebrandmerk en in die proses deur die beheerliggaam en Sello Lehari, LUR…

|

AfriForum se skoleveiligheidsgids sal help om plofbare situasies te ontlont

Hoe gemaak as ’n plofbare situasie by jou skool ontstaan? Rolspelers en belangegroepe by skole kan nou antwoorde en hulp kry met ’n skoleveiligheidsgids wat die burgerregte-organisasie AfriForum vandag bekendgestel het. Die gids bevat ’n oudit met 116 vrae wat skole kan voltooi ten einde te bepaal hoe gerat hulle vir probleme met veiligheid by…

|

(Video): Solidariteit staan verguisde onnie van Schweizer-Reneke by

Die vakbond Solidariteit gaan vandeesweek nog hofstukke beteken waarin gevra word dat die onwettige skorsing van Elana Barkhuizen, ’n gr. R-onderwyseres van Laerskool Schweizer-Reneke, onmiddellik opgehef word. Dit kom nadat ’n storm verlede week oor ’n foto op sosiale media ontketen is wat tot gevolg gehad het dat die Noordwes Onderwysdepartement én politici Barkhuizen as…

End of content

End of content