|

AfriForum stel omvattende verslag oor Knysna-brande bekend

AfriForum het vandag sy omvattende verslag sowel as ʼn dokumentêr, Knysna uit die As, oor die onlangse brande wat op 7 Junie verwoesting in dié gebied gesaai het, bekend gestel. Dié verslag is deur dr. David Klatzow, ʼn forensiese wetenskaplike, saamgestel nadat AfriForum hom versoek het om ’n onafhanklike ondersoek na die oorsake van die…

|

Knysna-brande: Net puinhope oor vir talle

Deur Mariska Batt “Dis hartseer om te sien hoe mense alles verloor. Jy wil meer doen om te help, maar jy kan nie.” So sê Chriszando Jacobs, ’n brandbestryder van die nooddiens Working on Fire, oor die brandgeteisterde Knysna-gemeenskap. Talle huise en ondernemings het die afgelope week heeltemal afgebrand. Werknemers van die burgerregtewaghond AfriForum sal…

|

AfriForum-noodfonds ook vir Knysna-ramp aangewend

Die burgerregte-organisasie AfriForum gaan sy noodfonds uitbrei ná die verwoestende veldbrande en storms in die Suid-Kaap wat minstens 10 000 inwoners van Knysna en ander woongebiede dakloos gelaat het. AfriForum en die diensorganisasie Solidariteit Helpende Hand het pas aangekondig dat hulle bystand aan dié gebiede in die Wes-Kaap gaan gelewer wat deur die brande geteister…

End of content

End of content