AfriForum ondersteun VUKO in stryd om regverdige behandeling van isiNdebele
| |

AfriForum ondersteun VUKO in stryd om regverdige behandeling van isiNdebele

Die Vulamehlo Kusile Organisation (VUKO), wat deur AfriForum ondersteun word, het ’n petisieveldtog van stapel gestuur vir die regverdige behandeling van isiNdebele deur die SAUK ten einde gelyke behandeling van alle Suid-Afrikaanse tale te verseker. “As belasting- en TV-lisensiebetalers weier ons om soos tweedeklasburgers in ons geboorteland behandel te word. Die SAUK oortree Artikel 10…

|

AfriForum ondersteun beskerming van SAUK-8

“Die ernstige dreigemente teen die SAUK-8 (joernaliste) laat rooi ligte oor mediavryheid in Suid-Afrika flikker.” Só meen Ernst Roets, adjunk uitvoerende hoof van die burgerregte-organisasie AfriForum, nadat Sunday Times berig het dat drie van die groep joernaliste wat as die SAUK-8 bekend staan, glo geïntimideer is en na bewering ook doodsdreigemente per SMS gekry het….

|

AfriForum begin veldtog vir Motsoeneng se afdanking

AfriForum het vandag plakkate buite die hoofkantoor van die SAUK in Johannesburg aangebring om bewustheid te skep oor die vergrype van die bestuurshoof, Hlaudi Motsoeneng, én om sy bedanking te eis. Die burgerregte-waghond het ook ’n nasionale petisie geloods sodat die publiek kan help om Motsoeneng se blatante toepassing van sensuur stop te sit. Van…

|

AfriForum versigtig optimisties oor nuwe SAUK-kanale

AfriForum verwelkom die nuus dat vier nuwe taalgebaseerde SAUK-kanale beplan word met versigtige optimisme. Alana Bailey, adjunk uitvoerende hoof van die burgerregte-organisasie, het gesê AfriForum het sedert sy ontstaan 10 jaar gelede verskeie gesprekke met SAUK-verteenwoordigers gevoer en later selfs veldtogte geloods rondom die afskaling van Afrikaans veral op televisie.

End of content

End of content