Sasolburg-tak hou dorp steeds netjies
| |

Sasolburg-tak hou dorp steeds netjies

AfriForum se Sasolburg-tak het op 27 Mei weer hulle maandelikse mark in die Hoëveldse Tuine gehou waar verskillende kunstenaars die markgangers vermaak het. Daar was bykans 30 stalletjies en die gemeenskap word aangemoedig om hierdie mark by te woon en die uitstallers te ondersteun. Die tak het verder onverpoosd die afgelope maand steeds voortgegaan met…

Sasolburg-tak ruim groenstrook op as deel van die #MyWoonbuurt-kompetisie
| |

Sasolburg-tak ruim groenstrook op as deel van die #MyWoonbuurt-kompetisie

AfriForum se Sasolburg-tak het op 13 Mei ’n skoonmaakaksie van stapel gestuur as deel van hulle #MyWoonbuurt-kompetisie. Hierdie kompetisie is in Maart vanjaar geloods om gemeenskappe te help om hulle woonbuurte op te knap. Die gelukkige wenners van die aksie in Sasolburg was die area rondom die groenstrook wat van die staatshospitaal tot by die…

Sasolburg-tak sit skouer aan die wiel in Maart
| |

Sasolburg-tak sit skouer aan die wiel in Maart

AfriForum se Sasolburg-tak het die afgelope maand onverpoosd gewerk om gras te sny en die dorp netjies te maak. Daar is ongeveer 25 hektaar gras gedurende Maart in verskeie areas gesny. Die Hoëveldse Tuine is ook na aanloop tot die tak se Paasmark skoongemaak. Verder is daar ook met die bestuur van die Metsimaholo-munisipaliteit vergader…

Sasolburg-tak pak Februarie met ywer aan
| |

Sasolburg-tak pak Februarie met ywer aan

Nadat AfriForum se Sasolburg-tak die Hoëveldse Tuine onder hande geneem het, het dié tuine ’n groot trekpleister vir die gemeenskap geword en op Saterdag 25 Februarie is die Amper Herfs-mark, die vierde mark in die Hoëveldse Tuine met 19 uitstallers gehou. Die tak het baie moeite gedoen om die tuine weer op standaard te kry….

Sasolburg-tak sluit jaar met Kersmark in die Hoëveldse Tuine af
| |

Sasolburg-tak sluit jaar met Kersmark in die Hoëveldse Tuine af

AfriForum se Sasolburg-tak het die jaar se werk op 26 November met ’n heerlike Kersmark in die Hoëveldse Tuine afgesluit. Die afgelope maand is 37,5 ha gras in Sasolburg gesny – baie daarvan in die Hoëveldse Tuine. Dié tuine is deur die tak oorgeneem en is al baie mooi opgeknap. Alhoewel die reёn, wat vir…

Sasolburg-tak wy Hoëveldse Tuine met ’n tuinfees in
| |

Sasolburg-tak wy Hoëveldse Tuine met ’n tuinfees in

Die AfriForum-tak in Sasolburg het op 1 Oktober die Hoëveldse Tuine met ’n heerlike tuinfees ingewy. Dié tak het die opknapping en versorging van hierdie tuine, om hulle van totale verval te red, ’n geruime tyd terug oorgeneem. Baie werk is reeds aan die tuine gedoen en dit lyk aansienlik beter as ’n jaar gelede….

AfriForum-tak in Sasolburg hou dorp netjies
| |

AfriForum-tak in Sasolburg hou dorp netjies

Die AfriForum-tak in Sasolburg het die afgelope maand weer onverpoosd gewoeker met die grassnyery om die dorp netjies te hou. Altesaam 76 ha gras is gedurende Maart in die volgende areas gesny: Snyman, Jan Smuts, Mosega, Magersfontein, De Wildt, Totius, Nuwekloof, Koeberggroenstrook, Opperman, Pres. Swart, JG Strydom, Bloukrans, Hoёveldse Tuine, Helipad Minnaar, H.F Verwoerd, Mia’s Place….

AfriForum-tak woeker in Sasolburg
| |

AfriForum-tak woeker in Sasolburg

Die AfriForum-tak in Sasolburg het gedurende Februarie nie geskroom om hul hande vuil te maak om die algehele netheid van die dorp te verbeter nie. Altesaam 33 ha gras is die afgelope maand in verskillende areas gesny, waaronder Snyman, Jan Smuts, Mosega, Magersfontein, De Wildt, Toon van den Heever, Totius, Nuwekloof, Koeberggroenstrook, Opperman, Pres Swart,…

End of content

End of content