AfriForum se Sasolburg-buurtwag bied geslaagde skietkompetisie aan
Die AfriForum-buurtwag in Sasolburg het op 3 Augustus ’n baie geslaagde skietkompetisie by Fury Arms se binnenshuise skietbaan aangebied. Tydens…
Die AfriForum-buurtwag in Sasolburg het op 3 Augustus ’n baie geslaagde skietkompetisie by Fury Arms se binnenshuise skietbaan aangebied. Tydens…
Die AfriForum-tak in Sasolburg se toerusting het in Februarie daartoe bygedra dat 43 inwoners 34,1 ha gras gesny het en…
Die AfriForum-tak in Sasolburg het op 30 September vier wit kareebome in die Hoёveldse Tuine geplant as deel van die…
AfriForum se Sasolburg-buurtwag het die afgelope naweek die plaaslike Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) suksesvol bygestaan in die uitvoering van Operasie Shanela….
AfriForum se Sasolburg-buurtwag het die afgelope maand ’n reuse-bydrae gemaak om veiligheid in Sasolburg op te skerp. Verskeie patrollies, meestal…
Die AfriForum-tak in Sasolburg het vandag ’n dringende brief aan die Metsimaholo Plaaslike Munisipaliteit gerig om beswaar te maak oor…
Die AfriForum-tak in Sasolburg het in Julie voortgegaan om die dorp op te knap en mooier te maak as deel…
Die AfriForum-tak in Sasolburg het Junie afgesluit met die grassnyery vir die wintertydperk. Daar is 6,6 ha gras gedurende Junie…
Die AfriForum-tak in Sasolburg het in Mei steeds onverpoosd gewoeker met die grassnyery om die dorp netjies te hou. Daar…
Die AfriForum-tak in Sasolburg het van 17–24 Oktober aan die organisasie se #VegEnBou-veldtog deelgeneem en verskeie projekte aangepak om die…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing