|

Reuse-staptog teen rasse-uitsluiting op 25 Oktober

Die burgerregte-organisasie AfriForum sal volgende Donderdag (25 Oktober) saam met lede van die Solidariteit Beweging aan ’n massa-optog na die Johannesburgse Effektebeurs (JSE) en Sasol se hoofkantoor in Sandton deelneem. Die optog is ter ondersteuning van Sasol-werkers se staking teen die uitsluiting van wit mense uit ’n personeelaandeleskema (Khanyisa) en teen rasse-uitsluiting in die algemeen….

End of content

End of content