Polisie moet eerder misdadigers as wettige vuurwapeneienaars ontwapen
Die minister van polisie, Bheki Cele, moet eerder daarop fokus om misdadigers in plaas van wettige vuurwapeneienaars se regte te…
Die minister van polisie, Bheki Cele, moet eerder daarop fokus om misdadigers in plaas van wettige vuurwapeneienaars se regte te…
AfriForum se Bultfontein-tak het gedurende die naweek van 29 November die veiligheid by Bultfontein se polisiestasie verskerp deur ligte by…
Die AfriForum-buurtwag in Fochville het tydens Swart Vrydag vir die eerste keer saam met die SAPD aan ’n geslaagde operasie…
AfriForum het vandag strafregtelike klagtes ingedien teen dr. Ntsie Kgaphole, hoof van Limpopo se departement van gesondheid as deel van…
AfriForum se buurtwagte in Kempton Park, Boksburg, Brakpan, Edenvale, Germiston en Springs het die afgelope naweek in samewerking met die…
Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) en die SAPD het ’n grondwetlike plig om alle vorme van rassisme uit te roei….
AfriForum se Standerton-buurtwag en die plaaslike polisie se veediefstaleenheid het op 7 November 2019 ’n groot deurbraak in veediefstalsake gemaak nadat ’n…
Die burgerregtewaghond AfriForum het op 8 November 2019 skrywes by polisiestasies in die Wes-Rand en Vaaldriehoek ingehandig om die SAPD…
AfriForum se Randfontein-buurtwag het op 5 November 2019 in samewerking met die SAPD en ander veiligheidsinstansies ’n blitspatrollie uitgevoer, waartydens…
Die burgerregtewaghond AfriForum het op 7 November 2019 skrywes by 26 polisiestasies in Mpumalanga ingehandig om die SAPD weer bewus…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing