AfriForum behaal oorwinning teen onredelike inperkinginhegtenisnemings
Die staat het die klagtes laat vaar teen die beskuldigde in een van die sake oor onredelike inperkingsinhegtenisnemings wat deur…
Die staat het die klagtes laat vaar teen die beskuldigde in een van die sake oor onredelike inperkingsinhegtenisnemings wat deur…
Die AfriForum-buurtwag in Benoni se SNIPR-kameramoniteringsprojek het op 13 Julie 2020 gehelp dat PHP Security en die SAPD drie verdagtes in hegtenis…
AfriForum-buurtwagte in die Wes-Kaap ervaar tans heftige teenstand van senior SAPD-beamptes op sowel distriks- as stasievlak om weer hulle gebiede…
AfriForum het ’n regspan aangestel om twee slagoffers van vermoedelike onregmatige arrestasies – wat tydens die landwye inperking plaasgevind het…
Albert Fritz, Minster van Gemeenskapsveiligheid in die Wes-Kaap, het vandag aangekondig dat die Nasionale Sekretaris van die SAPD aangedui het…
AfriForum is bekommerd dat vuurwapens wat tydens die amnestietydperk ingehandig is vir bewaring terwyl eienaars weer aansoek doen om hul…
Die AfriForum-tak in Hertzogville het op 14 Mei 2020 handreiniger aan die plaaslike polisiestasie en die Amandelhof-ouetehuis geskenk. Altesaam 10 liter handreiniger is…
AfriForum verwelkom die direktief deur lt.genl. Moeketsi David Sempe op 7 Mei 2020 wat onder meer bevestig dat vuurwapenlisensiëring nou toegelaat word…
Die AfriForum-tak in Harrismith het op 21 en 22 April 2020 handreiniger aan ouetehuise en die plaaslike SAPD geskenk om…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het die SAPD se Intelligensie-eenheid gehelp om ’n operasie in die noorde van Pretoria uit te voer…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing