AfriForum verseker die verwydering van onwettige besetters
Die balju en die SAPD het aan die einde van verlede week begin om onwettige en ongewenste strukture van mnr….
Die balju en die SAPD het aan die einde van verlede week begin om onwettige en ongewenste strukture van mnr….
Die AfriForum-buurtwag in Roodepoort het tydens Julie aan verskeie veiligheidsaksies en klopjagte deelgeneem.
AfriForum se Secunda-buurtwag het die naweek van 27 Julie 2019 aan ’n sigbaarheidsoperasie van die SAPD deelgeneem, waartydens sewe arrestasies gemaak is,…
Die buurtwag van AfriForum se Vanderbijlpark-tak het die afgelope maand verskeie aksies van stapel gestuur om die gemeenskap te beveilig.
Die burgerregte-organisasie AfriForum doen ’n beroep op lt.genl. Khela Sitole, nasionale polisiekommissaris, om ’n gesoute polisieman in die vakante pos…
Lede van AfriForum se Meyerspark-buurtwag het op 25 Julie 2019 in samewerking met Brinant-sekuriteit en K9-sekuriteit drie verdagtes vasgetrek. Dít volg nadat…
AfriForum se Kempton Park-buurtwag het die afgelope naweek in samewerking met die SAPD, die Ekurhuleni-metropolisie, die plaaslike GPF en verskeie…
Die burgerregte-organisasie AfriForum is van mening dat lt.genl. Khela Sitole, nasionale polisiekommissaris, na strooihalms gryp indien hy regtig glo effektiewe…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het ernstige kommer uitgespreek oor mediaberigte waarin beweer word dat die ANC-regering beoog om die begroting van…
Die burgerregte-organisasie AfriForum verwelkom die weermag se ontplooiing in die Wes-Kaap se bendegeteisterde gebiede.
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing