AfriForum stel kontrakteur aan om diens te lewer
AfriForum se Sannieshof-tak het op 17 November 2021 ’n privaat kontrakteur aangestel om dreine te suig nadat die Tswaing Plaaslike…
AfriForum se Sannieshof-tak het op 17 November 2021 ’n privaat kontrakteur aangestel om dreine te suig nadat die Tswaing Plaaslike…
AfriForum se buurtwagte in Biesiesvlei, Christiana, Delareyville, Sannieshof, Schweizer-Reneke en Vryburg het op 17 Mei 2019 in samewerking met die polisie en…
Elektrisiteitstoevoer na waterpompe in die dorpe van die Tswaing Plaaslike Munisipaliteit – Delareyville, Ottosdal en Sannieshof – is verlede Vrydag…
Die gemeenskap in Sannieshof het oorlog teen die vuil toestand van die dorp verklaar en ’n skoonmaakaksie geloods. Dié aksie…
Die AfriForum-buurtwagte in Stellaland, naamlik Bloemhof, Delareyville, Sannieshof en Vryburg, het op Vrydag 20 Julie 2018 aan dié burgerregte-organisasie se…
Die AfriForum-takke in Delareyville, Ottosdal en Sannieshof het ’n verduideliking van sowel die burgemeester as die munisipale bestuurder van die…
AfriForum se takke in Stellaland het op 21 November 2017 memorandums aan die plaaslike polisiestasies in dié streek oorhandig om die fokus…
Die AfriForum-tak in Sannieshof het ’n buurtwag op die been gebring wat ten doel het om misdaad in dié dorp…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het gedurende die eerste twee weke van Oktober 2017 die vullisterreine in Stellaland geoudit en bevind dat dit…
Die AfriForum-takke in die Tswaing-gebied naamlik Delareyville, Ottosdal, en Sannieshof het genoeg gehad van die waterkrisis in dié gebied. Die…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing