AfriForum Sakenetwerk se Entrepreneur van die Jaar-kompetisie vir 2023 is hier
|

AfriForum Sakenetwerk se Entrepreneur van die Jaar-kompetisie vir 2023 is hier

AfriForum Sakenetwerk bied in samewerking met Akademia weereens vanjaar die Entrepreneur van die Jaar-kompetisie aan. Dié kompetisie gee entrepreneurs die geleentheid om hul unieke ondernemings en idees ten toon te stel en word sedert 2017 deur die organisasie aangebied. Vanaf 2017 het meer as 350 entrepreneurs vir dié kompetisie ingeskryf en meer as 16 000 lede…

Sakenetwerk-ontbyt groot sukses
|

Sakenetwerk-ontbyt groot sukses

AfriForum Sakenetwerk in samewerking met AfriForum se Wes-Kaap-kantoor het vanoggend ’n sakeontbyt by Nitida-wynlandgoed in Durbanville in die Kaap gehou. Ongeveer 60 gaste het die geleentheid bygewoon en J.P. Smith, ’n DA-raadslid vir veiligheid in die Stad Kaapstad het as gasspreker opgetree. Smith, wat na homself as federalis verwys, het hulle sekuriteit- en gebeurlikheidsplanne voorgelê…

Sakenetwerk bied Besigheidsbytjies-entrepreneursopleiding aan Solidariteit Helpende Hand-sentrumbestuurders
|

Sakenetwerk bied Besigheidsbytjies-entrepreneursopleiding aan Solidariteit Helpende Hand-sentrumbestuurders

Die burgerregteorganisasie AfriForum se Besigheidsbytjiesspan het op 23 November Solidariteit Helpende Hand in Centurion besoek om entrepreneursopleiding aan die sentrumbestuurders van die Helpende Hand Ons Plekke te bied. Dit vorm deel van Entrepreneursmaand. Die Ons Plek-gemeenskapsentrums dien kinders van die gemeenskap deur naskoolse versorging, hulp met huiswerk, voorsiening van kos en ook deur ander behoeftes…

Entrepreneur van die Jaar-kompetisie 2022: Hiér is die wenners
|

Entrepreneur van die Jaar-kompetisie 2022: Hiér is die wenners

AfriForum Sakenetwerk het op 28 en 29 September in samewerking met Akademia, Pretoria FM, Steyn IP en Kwikstert die Entrepreneur van die Jaar-kompetisie by Seeplaas in Grootbrakrivier aangebied. Tydens dié spoggerige geleentheid is Bertha Lewis as wenner van dié kompetisie, wat vanaf 2017 aangebied word, aangewys. Bertha Lewis is die eienaar van Lingi in Afrikaans….

AfriForum en Raising Brightness besoek laerskole op Besigheidsbytjies-bemarkingstoer
| |

AfriForum en Raising Brightness besoek laerskole op Besigheidsbytjies-bemarkingstoer

Die burgerregteorganisasie AfriForum se Besigheidsbytjiesspan het op 14 Maart 2022 by die Laerskool Muldersdrif, Laerskool Roodekrans en Laerskool Helderkruin besoek afgelê as deel van hierdie aanlyn entrepreneurskompetisie se bemarkingstoer. Raising Brightness, ook ’n borg van die kompetisie, toer saam met AfriForum om ook hulle boek en kursus, Bou ’n Besigheid, bekend te stel AfriForum het…

|

AfriForum Netwerk se gids is 1 000 besighede sterk

Die AfriVriendelik-inisiatief, AfriForum Netwerk, wat ten doel het om Afrikaans in die sakewêreld te bevorder, is goed op dreef met 1 000 geregistreerde ondernemings op sy databasis. AfriForum Netwerk (voorheen bekend as Afrikaans-Vriendelik) is ’n aanlyn databasis van ondernemings wat in Afrikaans dienste lewer en dit word deurlopend uitgebou. Dié ondernemings strek van klein koeksisterbakkerye…

|

Afrikaans as saketaal gevier by Tinteltong Toekennings

In samehang met die viering van Internasionale Moedertaaldag, wat jaarliks op 21 Februarie gevier word, beloon AfriVriendelik innoverende Afrikaanse ondernemings. Die Tinteltong Toekennings word daarom toegeken aan ondernemings of mense wat dienste in Afrikaans lewer of Afrikaans bevorder deur kreatief met dié taal om te gaan.

End of content

End of content