Moreletapark-buurtwag verwyder boom wat pad versper
AfriForum se Moreletapark-buurtwag het op 14 Februarie hulp aan die brandweerdienste verleen om ’n groot boom in Sonjastraat te verwyder…
AfriForum se Moreletapark-buurtwag het op 14 Februarie hulp aan die brandweerdienste verleen om ’n groot boom in Sonjastraat te verwyder…
AfriForum se Apiesrivier-buurtwag het op 6 Januarie ’n sigbaarheidspatrollie in samewerking met die Apiesrivier-Noord-gemeenskapspolisiëringforum (GPF) en die Hammanskraal-polisie uitgevoer. Die…
AfriForum het op 23 Augustus en 8 November briewe aan die elektrisiteitsreus Eskom gestuur rakende die beplande afsny van elektrisiteit…
Die AfriForum-buurtwagte in Pretoria, Centurion en Bronkhorstspruit het op 22 Oktober aan ’n massapatrollie op die N4-snelweg tussen Pretoria en…
AfriForum se Wes-Moot-tak het op 11 Oktober ’n huisbrand in Sarellaan in Mountain View geblus. Dié tak se brandspan het…
AfriForum se Apiesrivier-buurtwag het op 9 Oktober in samewerking met ander rolspelers een van drie gewapende mans tydens ’n plaasroof…
AfriForum se Noord van die berg-tak se tuinspan se hande staan vir niks verkeerd nie. Hulle het die laaste week…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het ’n loodskomitee verkies om die Bronberg-tak op die been te bring. Hierdie tak sluit die volgende…
AfriForum se Noord van die berg-tak het die week van 19 September 14 bome as deel van dié burgerregteorganisasie se boomplantmaandprojek…
Die AfriForum-tak in Bronkhorstspruit het op 24 September ’n kranslegging by die Slag van Bronkhorstspruit-monument op Klipeiland gehou. Alhoewel die…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing