AfriForum se Upington-tak ontvang terugvoer van munisipaliteit ná oorhandiging van memorandum
| |

AfriForum se Upington-tak ontvang terugvoer van munisipaliteit ná oorhandiging van memorandum

AfriForum se Upington-tak het terugvoer oor verskeie kwessies ontvang nadat dié organisasie op 12 September 2019 tydens ’n optog ’n memorandum aan die Dawid Kruiper Plaaslike Munisipaliteit oorhandig het. Die eerste punt wat aangeroer is, is die behoud van Sakkie se Arkie deur aan Sakkie Spangenberg die keuse te gee om óf die Arkie te bedryf…

AfriForum se Upington-tak en The Outcry of the Body of Christ vat hande vir dorp se toekoms
|

AfriForum se Upington-tak en The Outcry of the Body of Christ vat hande vir dorp se toekoms

Die AfriForum-tak in Upington het in samewerking met The Outcry of the Body of Christ op 12 September 2019 tydens ’n optog memorandums by verskeie regeringsinstellings oorhandig om sowel plaaslike as nasionale kwessies aan te pak. Die tak het die volgende drie eise aan Michael Segede, burgemeester van die Dawid Kruiper Plaaslike Munisipaliteit, gerig: Sakkie se Arkie…

|

Upington-gemeenskap ruk op vir behoud van Sakkie se Arkie

Sowat 300 gemeenskapslede het gister aan ‘n vreedsame optog na die Dawid Kruiper Munisipaliteit in Upington opgeruk om die gewilde Sakkie se Arkie-toeristebestemming van ondergang te red. Upington se AfriForum- en AfriForum Jeug-tak het in samewerking met die Red Sakkie se Arkie Aksiegroep (RSAA) en gemeenskapslede ’n petisie met meer as 2 300 handtekeninge aan…

End of content

End of content