|

Afrikaans Vriendelik 340 geregistreerde ondernemings sterk

AfriForum se Afrikaans-Vriendelik-inisiatief wat ten doel het om Afrikaans in die sakewêreld te bevorder deur erkenning en gratis bemarking aan Afrikaanse ondernemings en diensverskaffers te gee, is goed op dreef met 340 geregistreerde ondernemings. Dié ondernemings strek van klein koeksisterbakhuise tot gevestigde regsfirmas. Volgens Sanderien van der Walt, koördineerder van die Afrikaans-Vriendelik, is dié webwerf…

|

AfriForum bevorder Afrikaans in die sakewêreld

Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag  ʼn nuwe projek, Afrikaans-Vriendelik, bekendgestel wat Afrikaans in die sakewêreld sal bevorder deur erkenning en gratis bemarking aan Afrikaanse ondernemings en diensverskaffers te gee. “Afrikaans is meer as net ons taal, dit is deel van ons identiteit. Daarom wil ons deur Afrikaans-Vriendelik ons taal  op ‘n positiewe…

End of content

End of content