Hulpfondsaansoeke byna onbegonne taak, sê entrepreneur
“Meneer die President, ons het nou ons volle manne- en sakekrag nodig om ons land deur hierdie drif te trek. Hoe help jy ’n ekonomie om weer van die grond af te kom as hulp op só ’n wyse verleen word dat sekere lede van die Suid-Afrikaanse samelewing oor die hoof gesien word?” Dit is…