|

Organisasies span kragte saam vir regstrategie ná lys vir grondonteiening bekendgemaak is

AfriForum, die landbou-unie TLU SA en die sakewaghond  Sakeliga het besluit om kragte saam te snoer en ’n gesamentlike regstrategie te ontwikkel om die regering se voorgenome planne om eiendom sonder vergoeding te onteien, teen te staan. Dié besluit volg nadat ’n interne besprekingsdokument van die departement van landelike ontwikkeling en grondhervorming, wat ’n lys…

|

Sakeregtewaghond betree nuwe fase

Die sakeregtewaghond AfriSake het vandag ’n nuwe fase betree én ’n nuwe baadjie aangetrek. Die waghond sal voortaan as Sakeliga bekend staan. Nick Vlok, bekende sakeman en voorsitter van Sakeliga, het ’n terugblik gegee op wat AfriSake bereik het sedert die organisasie in 2011 gestig is. Belangrike mylpale is in samewerking met AfriForum, Helpende Hand…

End of content

End of content