AfriForum en SAPD slaan toe op mensehandelkring
Die burgerregteorganisasie AfriForum het die SAPD se Intelligensie-eenheid gehelp om ’n operasie in die noorde van Pretoria uit te voer…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het die SAPD se Intelligensie-eenheid gehelp om ’n operasie in die noorde van Pretoria uit te voer…
AfriForum se Piet Retief-tak en -buurtwag het op 7 Maart 2020 ’n slaggatprojek in dié dorp afgeskop. Tak- en buurtwaglede, gemeenskapslede en…
AfriForum het op Saterdag 19 Oktober 2019 Nehemia-opleiding by die Tarentaalpan-jeugkampterrein in Thabazimbi aangebied. AfriForum-lede van Ellisras, Thabazimbi en die…
Die Rustenburg-, Coligny-, Koster- (Millvale-) en Mooinooi-buurtwag het op 8 en 9 Maart in samewerking met die SAPD en…
Op 8 Maart 2019 het AfriForum se buurtwagte in Secunda, Standerton, Piet Retief, Delmas, Eloff en Argent in samewerking met sekuriteitsmaatskappye en…
Die AfriForum-tak in Koster het padtekens in die dorp se hoofstraat geverf as deel van ’n nasionale inisiatief waar probleme…
Die AfriForum-tak in Waterkloof het as deel van dié organisasie se #OnsDorp-veldtog die afgelope naweek ’n gebied wat in ’n…
Bestuurslede van AfriForum se Vaalharts-tak het op Vrydag 5 Oktober 2018 saam met boere van die omgewing gehelp om ’n brand by…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Bothaville-tak is op 1 Oktober suksesvol gereorganiseer.
AfriForum se buurtwag in Witrivier het saam met die Heidelvallei-plaaswag hulp verleen om wegholbrande te blus.
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing