Rustenburg-tak pak nóg padtekens met 130 liter verf
Die AfriForum-tak in Rustenburg het die afgelope twee maande voortgegaan met die verf van padtekens en spoedhobbels in die dorp….
Die AfriForum-tak in Rustenburg het die afgelope twee maande voortgegaan met die verf van padtekens en spoedhobbels in die dorp….
Elkeen wat al onkant betrap is deur ’n byna ongemerkte spoedhobbel of onduidelike stopstraatmerker besef die waarde van duidelike padmerkers….
AfriForum se Kroondal-plaaswag het nie op hom laat wag toe inwoners van Rustenburg onlangs onder ’n geval van diefstal deurgeloop…
Die AfriForum-tak in Rustenburg het op 3 Mei ’n kontrakteur (Road Chem) aangestel om ’n verbrokkelde pad op die hoek…
Wanneer dit by die skoonmaak en instandhouding van parke in Rustenburg kom, laat wiel die plaaslike AfriForum-tak behoorlik. Hulle het…
Rustenburg is dalk nie Rome nie, maar die uitdrukking “Rome is nie in een dag gebou nie”, geld net so…
Die toegegroeide parke in Rustenburg gaan nie maklik getem word nie, maar die AfriForum-tak op dié dorp skrik nie vir…
AfriForum se Rustenburg-tak het vandag (4 Desember) hofstukke aan die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (NERSA) beteken om dringend die voortslepende…
Die AfriForum-tak in Rustenburg het op 24 Julie ’n patrollie by die Donkerhoek-begraafplaas gehou om die veiligheid van besoekers te…
Die AfriForum-tak in Rustenburg is op 14 Mei 2022 met ’n gemeenskapskoonmaakprojek genader om die Paul Bodenstein Park se gras…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing