|

Bloemfonteiners woeker om historiese begraafplaas op te knap

Verskeie rolspelers in Bloemfontein is betrokke by die opknapping van die historiese Pres. Brand-begraafplaas in dié stad. Die begraafplaas is geleë in Presidentlaan wat vroeër Rhodslaan was. In die begraafplaas is daar ’n Presidente-akker met die grafte van oudpresidente van die RSA, die familiekerkhof van pres. Brand, die familiekerkhof van pres. Reitz, asook van die…

|

AfriForum maak begraafplase landwyd skoon met Rus In Vrede-veldtog

Sedert Junie vanjaar het verskeie AfriForum-takke landwyd ingegryp en self begin om begraafplase skoon te maak en op te knap as deel van hul Rus In Vrede-veldtog. Tydens dié veldtog het AfriForum ondersoek ingestel na die toestand van verskeie begraafplase in die land en bevind baie mense moet jaarliks toekyk hoe hul geliefdes se grafstene…

|

AfriForum loods nasionale begraafplaas-skoonmaakaksie

Talle mense moet jaarliks toekyk hoe hul geliefdes se grafstene geplunder word of onder bossies toegroei in begraafplase landwyd. Luidens mediaberigte word tientalle grafstene ook jaarliks gesteel en die waardevolle marmer of graniet verkoop of selfs vir kombuistoonbanke gebruik. Die burgerregte-organisasie AfriForum beywer hom reeds die afgelope paar jaar vir die skoonmaak en instandhouding van…

End of content

End of content