|

AfriForum en Solidariteit span kragte saam teen polities gedrewe sportkwotas

Die vakbond Solidariteit en die burgerregte-organisasie AfriForum het gesamentlik ’n veldtog teen rassekwotas geloods. Solidariteit gaan môre in die arbeidshof in Johannesburg argumenteer dat die ministerie van sport en ontspanning se transformasiehandves tersyde gestel moet word. Dit sal die toepassing van kwotas by verskeie sportliggame beëindig. Solidariteit en AfriForum het in Maart 2017 daarin geslaag…

Harlequins-sewestoernooi weer ’n reusesukses
|

Harlequins-sewestoernooi weer ’n reusesukses

Die Universiteit van Pretoria se manskoshuis Maroela en die privaat damesnetbalspan, die Legends, het onlangs as die wenners van die Harlequins Koshuis-sewestoernooi vir rugby en netbal uitgetroon. Maroela se tweede span het ook weggestap as die koshuisplaatwenners vir rugby en die Harlequins-klubrugbyspan, die All Stars, het weggestap as die klubbekerwenners vir rugby. Die burgerregte-organisasie AfriForum…

|

Bokkietoernooi in Orania bied geleentheid vir jong sportlui

    AfriForum is vanaf 12 – 17 April weer betrokke by die jaarlikse Bokkietoernooi in Orania in die Noord-Kaap waar agt 0/21 rugby- en ses 0/21 netbalspanne van regoor die land mekaar die stryd gaan aansê. Deelname aan sport op meriete het die afgelope jare vir talle jong Afrikanerseuns en  -dogters net ’n droom…

End of content

End of content