Orkney-buurtwag help met Rooms-Katolieke Kerk opknapping
| |

Orkney-buurtwag help met Rooms-Katolieke Kerk opknapping

Die AfriForum-buurtwag in Orkney het op 18 Junie die Rooms-Katolieke Kerk in hierdie dorp gehelp met opknappings- en opruimingswerk. Die teёls vir die altaar is deur die buurtwag geskenk en die buurtwaglede het ook gehelp om matte en vensters, wat nie met die hand gewas kan word nie, met ’n masjien skoon te spuit. Die…

End of content

End of content