AfriForum se Albertinia-plaaswag trek plantsmokkelaars vas
Twee verdagtes het op 13 September in die plaaslike landdroshof op Riversdal verskyn op aanklagte van die onwettige besit van…
Twee verdagtes het op 13 September in die plaaslike landdroshof op Riversdal verskyn op aanklagte van die onwettige besit van…
Verskeie AfriForum-buurtwagte het op 14 Julie in Groot-Brakrivier saamgekom om hul gemeenskap teen misdaad te beveilig. AfriForum se buurtwagte in…
AfriForum se Goukou-plaaswag en Riversdal-buurtwag, wat deel vorm van dié burgerregteorganisasie se Hessekwa-takstruktuur, het op 13 Junie 2019 opleiding in radiospraakprosedures, grondgrype…
AfriForum se Gou-Kou-plaaswag en Riversdal-buurtwag het op 12 Mei 2019 in samewerking met die SAPD ’n groot sukses in die Hessekwa-gebied behaal…
AfriForum se Goukou-plaaswag en die Aalwynfleur-buurtwag in Riversdal het oor die naweek van 16 Februarie 2019 opleiding in onder meer selfverdediging en…
AfriForum se Goukou-plaaswag, wat deel vorm van die burgerregteorganisasie se Hessekwa-takstruktuur, het op 6 September 2018 opleiding ontvang oor regsaspekte…
Die AfriForum-buurtwag in Riversdal het op 26 April opleiding in die regsaspekte van veiligheidstoepassing ontvang. Altesaam 42 gemeenskapslede het dié opleidingsessie…
Die Riversdal-buurtwag van die burgerregtewaghond AfriForum se Hessekwa-tak het die afgelope naweek aan Operasie Rooimus – ’n nasionale massapatrollie –…
Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaat vervolgingseenheid, het op Dinsdag, 27 Maart 2018 op uitnodiging van dié organisasie se…
AfriForum se takke in die Wes-Kaap het tussen 21 en 30 November 2017 by polisiestasies in Oudtshoorn, George, Mosselbaai, Albertinia,…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing