Viljoenskroon-tak vergader met Moqhaka-munisipaliteit oor rioolkrisis
| |

Viljoenskroon-tak vergader met Moqhaka-munisipaliteit oor rioolkrisis

Die AfriForum-tak in Viljoenskroon het op 2 Augustus met adv. Mzwakhe Mofokeng, waarnemende bestuurder van die Moqhaka Plaaslike Munisipaliteit, en betrokke munisipale amptenare vergader oor die rioolprobleem in dié dorp. Die vergadering het gespruit uit die jarelange rioolkwessie wat in Viljoenskroon heers en wat die plaaslike AfriForum-tak tans spook om dringend op te los. Dit…

Welkom-tak tree dringend op om rioolblokkasies oop te maak
| |

Welkom-tak tree dringend op om rioolblokkasies oop te maak

Die AfriForum-tak in Welkom het as deel van die organisasie se #OnsDorp-projek op 1 Augustus 2022 vir Fouche Loodgieters aangestel om ’n mangate en rioolpype op die hoek van Kennaughstraat en Dvoraklaan te ontblok en skoon te maak. Dít volg nadat inwoners van Welkom AfriForum genader het met klagtes oor rou riool wat op sommige…

Kroonstad-tak rig dringende skrywe aan munisipaliteit oor rioolprobleme
| |

Kroonstad-tak rig dringende skrywe aan munisipaliteit oor rioolprobleme

Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 4 Mei die Moqhaka Plaaslike Munisipaliteit met ’n dringende skrywe aangemaan om Kroonstad se rioolwerke weer op standaard te kry. Dit volg nadat rou riool in die Valsrivier invloei as gevolg van die swak instandhouding van die suiweringsaanlegte en die ineenstorting van die rioolinfrastruktuur in die dorp. In die skrywe…

Klerksdorp-tak daag Matlosana Plaaslike Munisipaliteit voor die hof
| |

Klerksdorp-tak daag Matlosana Plaaslike Munisipaliteit voor die hof

AfriForum het op 24 Maart die eerste sarsie in ’n hofgeding oor die voortslepende rioolprobleme teen die Matlosana Plaaslike Munisipaliteit in die Noordwes-hooggeregshof in Mahikeng afgevuur. Die organisasie wil ’n hofbevel bekom vir dringende herstelwerk by die rioolaanleg, asook dat die munisipaliteit tot verantwoording geroep moet word. Die munisipaliteit het AfriForum ter elfder ure geopponeer….

Bothaville: Einde in sig aan rioolprobleme
| |

Bothaville: Einde in sig aan rioolprobleme

Nadat die AfriForum-tak in Bothaville al die afgelope twee jaar druk op die Nala Plaaslike Munisipaliteit uitgeoefen het oor rioolprobleme, is die einde aan dié probleme uiteindelik in sig. Die installasie van ’n pyp wat riool van Brandstraat na die rioolwerke moet neem, is feitlik klaar en sal verhoed dat riool in die Valsrivier beland….

End of content

End of content