AfriForum maak Gauteng-Noord se blou-en-groendruppelresultate bekend
AfriForum het gedurende April 2018 verskeie areas in Pretoria en omliggende gebiede se water getoets om die gehalte van drink-…
AfriForum het gedurende April 2018 verskeie areas in Pretoria en omliggende gebiede se water getoets om die gehalte van drink-…
AfriForum het vandeesweek dié organisasie se #Skoonwater-projek vir 2018 by die Baviaanspoort-afvalwaterbehandelingswerke geloods. Takke regoor die land is ook gemobiliseer…
AfriForum het gister dié organisasie se #Skoonwater-projek vir 2018 by die Baviaanspoort-afvalwaterbehandelingswerke geloods. Takke regoor die land is ook gemobiliseer…
AfriForum se Nigel-tak het op 10 en 22 Januarie drie riooluitlaatpype in dié dorp getoets. Twee watermonsters is geneem vanuit vloeibare…
Die burgerregtewaghond AfriForum het die riooluitlaat in die Swartspruitrivier in Kempton Park op 17 Augustus 2017 en weer op 12 Oktober 2017 getoets om…
Die City of Matlosana Plaaslike Munisipaliteit het op 21 November 2017 skriftelik op klagtes van AfriForum se Klerksdorp-tak rakende ernstige…
Die Mafube Plaaslike Munisipaliteit het op 28 September 2017 skriftelik gereageer op AfriForum se skrywe aan hulle vroeër dié…
Die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit het op 19 September 2017 rioolpype in Pelican- en Steenbokstraat in Alberton begin vervang nadat die…
AfriForum eis dat die Mafube Plaaslike Munisipaliteit optree nadat Frankfort en Villiers nou al vir ’n geruime tyd in ’n…
AfriForum het in Augustus vanjaar verskeie klagtes oor rioolprobleme in Kakamas van lede ontvang.
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing