|

AfriForum stig teenrassisme-eenheid

’n Nuutgestigte eenheid teen rassisme en haatspraak is vandeesweek tydens ’n konferensie in Centurion amptelik deur AfriForum van stapel gestuur. Verskeie rolspelers, wat hulle as raadgewers tot hierdie eenheid verbind het, het as sprekers by die konferensie opgetree en verskillende aspekte van wat die die eenheid beoog om te bereik, uitgelig. ’n Verslag getiteld Confronting…

|

Eenheid begin om rassisme en haatspraak te veroordeel

AfriForum het vandag ’n eenheid teen rassisme en haatspraak in Centurion bekendgestel wat dié vergrype en oortredings in die toekoms aan die groot klok sal hang. Ernst Roets, adjunk uitvoerende hoof van AfriForum, wat die eenheid gaan lei, sê die burgerregte-organisasie veroordeel alle vorme van rassisme, haatspraak én dubbele standaarde. “Ons navorsing dui daarop dat…

|

Met nuwe wet oor rassisme wil ANC kritiek teen hom strafbaar maak

Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Die ANC se voorgestelde Wetsontwerp op die Voorkoming en Bestryding van Haatmisdade en Haatspraak (die wetsontwerp) voldoen aan dieselfde basiese elemente as wat in die 1970’s deur die ANC teen apartheid aangevoer is om dit tot ’n misdaad teen die mensdom te verklaar, aldus die burgerregte-organisasie AfriForum.

End of content

End of content