AfriForum sluit sy deel in Ford Kuga-saak af
| |

AfriForum sluit sy deel in Ford Kuga-saak af

Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, het vandag aangekondig dat hy en sy span hulle aan die geregtelike ondersoek na die dood van Reshall Jimmy onttrek. Jimmy is in Desember 2015 oorlede nadat die Ford Kuga wat hy bestuur het aan die brand geslaan het. Nel het die ondersoek na Jimmy se dood…

|

Kundige in Kuga-saak verduidelik hoekom brand nie ontstaan het

Reshall Jimmy se geregtelike doodsondersoek het vandag in die Wes-Kaapse hooggeregshof voortgeduur. Ford se deskundige, die Amerikaanse ingenieur John Loud, het gister in sy getuienis verduidelik waarom die “body control unit” of BCM van Jimmy se Ford Kuga na sy mening nie die oorsaak vir die brand in die motor was nie. Hy het sy…

|

Amerikaanse deskundige getuig in Ford Kuga-saak

Die saak tussen die Jimmy-familie en die Ford-motormaatskappy is vandag in die Wes-Kaapse hooggeregshof hervat. Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, verskyn vandeesweek namens die Jimmy-gesin in die hof in die geregtelike doodsondersoek van Reshall Jimmy (32). Jimmy het in Desember 2015 doodgebrand toe die Ford Kuga wat hy bestuur het aan die brand…

End of content

End of content