AfriForum versoek dringende ingryping by kwarantynfasiliteit
|

AfriForum versoek dringende ingryping by kwarantynfasiliteit

AfriForum het pas ’n dringende prokureursbrief aan die betrokke owerhede gerig namens ’n groep Suid-Afrikaners wat tans in die Peermont Metcourt Hotel in kwarantyn is. Dié groep is meegedeel dat hulle die volgende 14 dae in kwarantyn in die hotel moet deurbring ten spyte van regulasies wat op 17 Julie 2020 gepubliseer is wat die opsie van…

AfriForum verwelkom regulasies wat kwarantyn ná repatriasie beëindig
|

AfriForum verwelkom regulasies wat kwarantyn ná repatriasie beëindig

Die burgerregteorganisasie AfriForum verwelkom die regulasies wat pas in die Staatskoerant gepubliseer is. Dié regulasies bepaal dat mense wat uit die buiteland na Suid-Afrika terugkeer, mag self-isoleer. Dit beteken dat AfriForum se maandelange stryd teen verpligte kwarantyn in staatsfasiliteite uiteindelik vrugte afgewerp het. Volgens Sue-Ann de Wet, AfriForum se bestuurder van diasporaskakeling, laat die nuwe…

AfriForum-saak oor repatriasie en kwarantyn uitgestel
|

AfriForum-saak oor repatriasie en kwarantyn uitgestel

AfriForum se saak oor die probleme wat Suid-Afrikaners ondervind wat na dié land terugkeer of gerepatrieer word, is vanoggend gedeeltelik aangehoor deur regter Colleen Collis in ’n virtuele verhoor van die Noord-Gautengse hooggeregshof. Die argumentasie oor die meriete van die saak is tot die week van 13 Julie 2020 uitgestel, terwyl die hof AfriForum se aansoek vir…

AfriForum reik dringende hofaansoek uit om oplossing vir repatriasieprobleme te vind
|

AfriForum reik dringende hofaansoek uit om oplossing vir repatriasieprobleme te vind

AfriForum het pas dringende hofstukke uitgereik om oplossings te probeer kry vir die vele probleme wat Suid-Afrikaanse burgers wat tans in die buiteland gestrand is, ondervind. Dit sluit onder meer in dat hulle steeds verplig is om 14 dae in kwarantyn in ’n staatsfasiliteit deur te bring, terwyl die meeste die vermoë het en sou…

AfriForum eis antwoorde by owerhede oor repatriasie-chaos op grense
|

AfriForum eis antwoorde by owerhede oor repatriasie-chaos op grense

AfriForum eis antwoorde by al die betrokke staatsdepartemente, insluitend die Departement van Binnelandse Sake en die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking (DIRCO), oor die verwarring wat tans heers met betrekking tot die terugkeer van Suid-Afrikaners uit buurlande. Volgens Alana Bailey, AfriForum se hoof van Kultuursake, is honderde mense sedert die COVID-19-inperkingsmaatreëls vanjaar wêreldwyd in…

AfriForum gaan voort met stappe vir gladder repatriasieprosesse
|

AfriForum gaan voort met stappe vir gladder repatriasieprosesse

Die burgerregteorganisasie AfriForum gaan voort met stappe, insluitend regsaksie, om te verseker dat Suid-Afrikaners wat tans in die buiteland gestrand is of tans in kwarantyn is nadat hulle uit die buiteland na Suid-Afrika teruggekeer het, minder spanning deurmaak. Volgens Alana Bailey, AfriForum se hoof van Kultuursake, het sy en Sue-Ann de Wet, bestuurder van Suid-Afrikaanse…

AfriForum eis beter kommunikasie oor repatriasie en selfisolasie daarna
|

AfriForum eis beter kommunikasie oor repatriasie en selfisolasie daarna

Die burgerregteorganisasie AfriForum het gisteraand ’n dringende prokureursbrief aan onderskeidelik die Minister van Gesondheid, van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, en van Openbare Werke gerig om te eis dat Suid-Afrikaners wat gerepatrieer word meer gereeld en duidelik van die reëlings vir hul terugkeer ingelig word. Die organisasie eis ook dat dié Suid-Afrikaners en ander wat oor…

End of content

End of content