AfriForum se Reitz-tak reorganiseer
| |

AfriForum se Reitz-tak reorganiseer

Die AfriForum-tak in Reitz het op 8 Junie 2022 ’n gemeenskapsvergadering gehou waartydens die tak se bestuur gereorganiseer het. Nuwe bestuurslede is by hierdie geleentheid verkies deur die gemeenskap waar hulle kon insette lewer en nominasies maak oor die bestuurslede wat die tak sal verteenwoordig. Die nuwe takbestuur bestaan uit Jean Hugo (voorsitter), Retha Rossouw…

AfriForum se Reitz-tak neem deel aan #OnsDorp-projek
| |

AfriForum se Reitz-tak neem deel aan #OnsDorp-projek

Die AfriForum-tak in Reitz het vandeesmaand aan dié burgerregteorganisasie se #OnsDorp-veldtog deelgeneem. Die tak het onder meer paaie geverf en bome by die plaaslike hoërskool geplant. Die projek behels die opknapping van dorpe waarin AfriForum gevestigde takke het. “Die #OnsDorp-veldtog is geloods om ons dorpe en woongebiede op te knap. Munisipaliteite doen nie meer instandhoudingswerk…

AfriForum-takke help gemeenskappe tydens COVID-19-pandemie
|

AfriForum-takke help gemeenskappe tydens COVID-19-pandemie

AfriForum se takke in die Hoogland-distrik het die afgelope maand meer as 9 ton voedsel aan verskeie gesinne uitgedeel. Dié aksie is in samewerking met kerke en verskeie ander organisasies aangepak om gemeenskappe tydens die staat van inperking te ondersteun. Groot nood het in gemeenskappe ontstaan nadat sommige mense nie tydens die inperking salarisse ontvang…

AfriForum se Reitz-tak skenk handreiniger aan die gemeenskap
|

AfriForum se Reitz-tak skenk handreiniger aan die gemeenskap

Die AfriForum-tak in Reitz het op 18 April 2020 handreiniger aan ouetehuise in dié dorp geskenk om die veiligheid van sowel inwoners as personeel tydens die COVID-19-pandemie te verseker. Dié tak het 35 botteltjies, wat altesaam 22 liter is, aan Huis Sorgvry en Huis St. Pauls geskenk. Die COVID-19-krisis het tehuise vir bejaardes onkant gevang…

|

AfriForum-takke regoor die land verhoog lewenskwaliteit in dorpe deur selfdoenprojekte

AfriForum se takke regoor die land het sedert die begin van die jaar skouer aan die wiel gesit en ingespring om dorpe skoner en meer leefbaar te maak. Naboomspruit: Nabome (Euphorbia ingens) is by die dorp se vier ingange geplant en plantpotte netjies oorgeverf. Die tak het ook slaggate in die dorp gevul om die…

End of content

End of content