AfriForum: Eskom-verliese en hoër werkloosheid wys Ramaphosa se planne werk nie
| | |

AfriForum: Eskom-verliese en hoër werkloosheid wys Ramaphosa se planne werk nie

Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag sy skok uitgespreek oor Eskom se jongste rekordverlies van R20,7 miljard vir die 2019-boekjaar tot einde Maart. Die kragreus se skuld oorskry nou R440 miljard.

|

Landbou-gemeenskap al hoe meer paraat teen plaasmoorde

In 2018 was daar ’n afname in plaasmoorde, maar ’n skerp styging in plaasaanvalle wat daarop dui dat, hoewel die probleem vererger, mense beter na hul veiligheid omsien en hulleself beter verdedig. Dit is van die bevindinge wat AfriForum vandag tydens ’n mediakonferensie by sy hoofkantoor in Centurion bekendgemaak het. ’n Ontleding deur AfriForum se…

Akademici vra vir “redding” van universiteite terwyl ramp rondom gratis onderrig dreig
|

Akademici vra vir “redding” van universiteite terwyl ramp rondom gratis onderrig dreig

Deur Alet Rademeyer Die regering sal dringend met werkbare oplossings vorendag moet kom om potensiële anargie op universiteitskampusse af te weer ná dreigemente deur die South African Union of Students (Saus) om universiteite te sluit as hoër onderrig nie gratis gemaak word nie. ’n Kommissie onder voorsitterskap van oudregter Jonathan Heher is begin vanjaar deur…

End of content

End of content