|

Kampusgeweld: AfriForum Jeug stel voorwaardes vir vrede by UP

Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch AfriForum Jeug het voorwaardes vir vrede rondom die taaldebat by die Universiteit van Pretoria (UP) gestel om toe te sien dat akademie so gou moontlik hervat word en dat Afrikaans erken, gerespekteer en beskerm sal word. Dit volg nadat dié universiteit tot stilstand gedwing is deur gewelddadige betogings deur die EFF om…

|

AfriForum Jeug sê Afrikaans sal op Tuks bly

Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Afrikaanse studente het vandag by die Universiteit van Pretoria vasgestaan en op Afrikaans as onderrigmedium aangedring, ondanks ernstige voorvalle van geweldpleging deur die EFF. Lede van AfriForum Jeug was ook op die kampus verteenwoordig. Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, het honderde Afrikaanse studente toegespreek na afloop van dié gewelddadige protesaksie wat…

|

AfriForum ondersteun AfriForum Jeug se reg om hulself op kampusse te beskerm

AfriForum ondersteun die reg van AfriForum Jeug-lede en ondersteuners om hulself binne die raamwerk van die wet teen die EFF en ander radikale groepe se aggressiewe dade by die Universiteit van Pretoria (UP) en ander kampusse te beskerm. Om dié rede het AfriForum sy regspan opdrag gegee om die feit dat AfriForum en AfriForum Jeug…

End of content

End of content