|

Rebelspoorvasbyt maak jonges trots op hul geskiedenis

Deur Ohann Fourie Op Saterdag 31 Maart 2018 spring ses “onervare rebelle” afkomstig uit die ou Noord-Transvaal in ’n bussie. Op pad laai ons nog vyf “onervare rebelle” in die ou Wes-Transvaal op voordat ons regmaak om op die spoor van ons voorvaderhelde in die ou Kalahari te gaan stap. Met ons aankoms net buite…

|

Studente toer deur Kalahari op Rebelspoor saam met AfriForum Jeug

Lede van AfriForum Jeug het verlede week van Olifantshoek na Orania getoer tydens dié jeugvleuel se jaarlikse nasionale leierskapsontwikkelingstoer. Sowat twintig studente van verskeie AfriForum Jeug-universiteitstakke, wat NWU-Pukke, Tukkies, Kovsies asook Maties insluit, het die toer meegemaak. Dr. Louis Bothma, skrywer van Bloemfontein, het hulle na verskeie slagvelde en besienswaardighede geneem wat in Rebelspoor ter…

End of content

End of content