AfriForum veroordeel rassistiese plasings ná storms, vuur
Die burgerregte-organisasie AfriForum veroordeel verskeie rassistiese plasings ná die natuurrampe in die Wes-Kaap, spesifiek Knysna.
Die burgerregte-organisasie AfriForum veroordeel verskeie rassistiese plasings ná die natuurrampe in die Wes-Kaap, spesifiek Knysna.
AfriForum Jeug het op 23 Mei ’n klag by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie ingedien teen studente van die Universiteit van Pretoria…
AfriForum Jeug veroordeel die uitbeeldings van Nazi-plakkate wat op 9 Mei 2017 op Universiteit Stellenbosch (US) se Stellenbosch-kampus aangebring is…
AfriForum en Solidariteit het vandag hul volgende stap in die geveg teen onbehoorlike inmenging in Suid-Afrikaanse sport aangekondig. In die…
AfriForum het sy kommer uitgespreek oor die publieke reaksie wat gevolg het op ’n onlangse episode van Isidingo op…
AfriForum verwelkom die persombudsman se beslissing dat die artikel getiteld “Could it be time to deny white men the franchise?”…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het die nuusblad The Huffington Post Suid-Afrika vandag by die persombudsman aangekla. Die redakteur Verashni Pillay word in…
’n Student van die Villa Bravado-koshuis by die Universiteit van die Vrystaat (UV) het onlangs rassistiese en uitlokkende opmerkings teenoor…
AfriForum Jeug het vandag ʼn klag van aanranding by die Midrand Polisiestasie gelê teen Lindsay Maasdorp, die woordvoerder van die…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ʼn verslag uitgereik waarin die verband tussen politiek, haatspraak en ʼn styging in plaasmoorde uiteengesit…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing