|

Rassedebat in SA skeefgetrek, rasionele denke nodig

Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Die burgerregte-organisasie AfriForum gaan ’n verslag uitreik waarin die toename van rassisme en haat teenoor Suid-Afrikaanse minderhede, en witmense en Afrikaners in die besonder, toegelig word. Ernst Roets, adjunk uitvoerende hoof van AfriForum, het verduidelik dat die rassedebat in Suid-Afrika so skeefgetrek is dat nie meer op rasionele argumente berus nie.

End of content

End of content