AfriForum se hofsaak teen Toerismedepartement op 28 April aangehoor
|

AfriForum se hofsaak teen Toerismedepartement op 28 April aangehoor

Die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria het vandag ’n bevel gemaak dat AfriForum se dringende hersieningsaansoek teen die Departement van Toerisme se gebruik van ras as maatstaf vir die toekenning van COVID-19-hulp aan toerisme-ondernemings, wat vandag gebring sou word, nou op 28 April aangehoor moet word. Die bevel bepaal verder dat die Departement onderneem dat geen besluite…

AfriForum eis dat diskriminasie teen toerisme-ondernemings geskrap word
| |

AfriForum eis dat diskriminasie teen toerisme-ondernemings geskrap word

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag in ’n aanmaningsbrief aan Mmamoloko Kubayi-Ngubane, die minister van toerisme, daarop aangedring dat die voorgestelde bepalings gebaseer op ras, ouderdom, gestremdhede en geslag vir verligting vir ondernemings in die toerismebedryf geskrap word. Dít volg op Kubayi-Ngubane se aankondiging gister tydens ’n mediakonferensie dat aansoeke om finansiële hulp tydens die COVID-19-pandemie…

AfriForum dien kommentaar in teen voorgestelde sportwetgewing
|

AfriForum dien kommentaar in teen voorgestelde sportwetgewing

AfriForum het vandag kommentaar ingedien teen die voorgestelde wysigings aan die Wet op Sport en Ontspanning, 1998 (Wet 110 van 1998), wat in Desember 2019 gepubliseer is. AfriForum voer aan dat dié voorgestelde wysigings geensins geïmplementeer moet word nie, aangesien dit sport in Suid-Afrika geweldig sal benadeel. AfriForum het in ’n breedvoerige dokument die algehele…

AfriForum beplan verskeie regsaksies teen onteiening sonder vergoeding
| |

AfriForum beplan verskeie regsaksies teen onteiening sonder vergoeding

AfriForum het vandag, met die indiening van sy kommentaar op die voorgestelde beleid oor die keuring van begunstigdes en grondtoekenning, beklemtoon dat dié burgerregte-organisasie van voorneme is om verskeie regsaksies teen onteiening sonder vergoeding van stapel te stuur indien dit nodig sou wees. In die regsmening wat AfriForum vandag by die direkteur-generaal van landelike ontwikkeling…

|

Rassekwotas in netbal kom neer op ‘kindermishandeling’

Die burgerregte-waghond AfriForum het vandag aangekondig dat die organisasie namens 13 Gautengse netbalspelers gaan optree weens uitsluiting uit provinsiale spanne op grond van hul ras. Die organisasie het op ’n mediakonferensie in Centurion onthul dat hul die keurders vir die Gautengse o.12- tot o.18-netbalskolespanne se keurings- en puntelyste bekom het, wat bewys dat 56 wit…

|

Solidariteit sê #StemNee teen Discovery se nuwe gedragsbank

Discovery het tans sowat 1,65 miljoen kliënte, waarvan omtrent 600 000 wit is. Dít beteken hulle verseker byna 1,2 miljoen mense se lewens. As dié reuse deel van hul kliëntebasis nie inkoop in hul nuwe bank nie, gaan hulle misluk. Só meen Connie Mulder, hoof van Solidariteit se Navorsingsinstituut. Dié vakbond het vandag tydens ’n…

End of content

End of content