AfriForum se Randfontein-buurtwag trek misdadiger vas
| |

AfriForum se Randfontein-buurtwag trek misdadiger vas

AfriForum se Randfontein-buurtwag het op 5 November 2019 in samewerking met die SAPD en ander veiligheidsinstansies ’n blitspatrollie uitgevoer, waartydens ’n verdagte gearresteer is wat gereeld by misdaad betrokke was. Vier voertuie, ’n huis en agt mense is tydens die patrollie deursoek. Die buurtwag het die verdagte gearresteer nadat hy vermoedelik gesteelde goedere in sy…

End of content

End of content