AfriForum Jeug wen rassediskriminasiesaak teen NWU
|

AfriForum Jeug wen rassediskriminasiesaak teen NWU

Die Noordwes-hooggeregshof het op 12 Oktober beslis dat Ian Buys wel as kandidaat vir die kampusstudenteraad (KSR) mag staan nadat daar vroeër teen Buys gediskrimineer is.  AfriForum Jeug het ’n saak van diskriminasie teen die NWU aanhangig gemaak en Buys is op 14 Oktober – twee dae ná die hof se beslissing – in kennis…

Sosiale ingenieurswese kelder studentetradisies op die Puk
|

Sosiale ingenieurswese kelder studentetradisies op die Puk

AfriForum Jeug verneem met kommer – uit die artikel wat 16 Januarie 2020 op Netwerk24 verskyn het – dat studentetradisies op die Puk vanjaar in gedrang is. Dié artikel beweer ook dat tot 50% van eerstejaars nog nie by hul koshuise opgedaag het nie. Met die gebruik van rassekwotas op die Puk, en nie meriete…

|

Al wat AfriForum vra is eerlike antwoorde rondom NWU-taalbeleid

Prof. Dan Kgwadi, visekanselier van die Noordwes-Universiteit, voer vandag aan dat Solidariteit Afrikaners “by die verkeerde begrafnis laat huil” in die lig van die NWU se hersiening van sy taalbeleid. Kgwadi is ook vinnig om te sê dat die vakbond paranoia onder Afrikaners veroorsaak. Die ware toedrag van sake is dat Afrikaners, Afrikaanssprekendes en enige…

|

AfriForum Jeug sê Puk Bly Puk!

Die drie kampusse van die Noordwes-universiteit (NWU) se identiteit en korporatiewe kleure is in gedrang nadat die universiteitsraad onlangs ’n besluit vir ʼn unitêre en fakulteitgedrewe model aanvaar het. Prof. Dan Kgwadi, visekanselier van NWU, het in ʼn verklaring gesê dat ’n deeglik nagevorsde verslag aan die universiteitsbestuurskomitee (UBK) voorgelê is waarin ʼn nuwe primêre…

End of content

End of content