Meer as 100 buurtwaglede ontvang Nehemia-opleiding
| |

Meer as 100 buurtwaglede ontvang Nehemia-opleiding

AfriForum het op 9 Novemeber 2019 Projek Nehemia-opleiding aan buurtwaglede van die Groter Pretoria-omgewing aangebied. Lede van buurtwagte in Brits, Rustenburg, Fochville en Benoni het ook dié opleiding bygewoon. Projek Nehemia is ’n strategie teen geweldsmisdaad. Die Groter Pretoria-buurtwagte en die Projek Nehemia-bevelgroep het tydens die opleiding verskeie veiligheidsmodules behandel, met die doel om misdaad in hul…

Projek Nehemia: AfriForum bied veiligheidsopleiding in Hermanus aan
|

Projek Nehemia: AfriForum bied veiligheidsopleiding in Hermanus aan

AfriForum se Projek Nehemia, ’n proaktiewe strategie teen geweldsmisdaad, is sterk op dreef in die Overstrand. Die burgerregteorganisasie het die afgelope naweek ’n twee dag lange opleidingsessie in Hermanus gehou, waartydens modules soos regsaspekte, patrollievaardighede, basiese inligting, gebiedsbeskerming en toneelhantering aangebied is. Projek Nehemia het onder meer ten doel om vennootskappe met sleutelrolspelers te bou…

|

AfriForum se Ellisras-tak gaan misdaad met Projek Nehemia beveg

AfriForum se Ellisras-tak het die afgelope naweek Projek Nehemia – ’n strategie teen geweldsmisdaad – in dié dorp van stapel gestuur. Tydens ’n beplanningsessie is daar op verskeie aspekte gefokus om misdaad in die Waterbergdistrik te bekamp en om gemeenskapslede by te staan om hulself deur middel van beter organisering meer weerbaar te maak.

|

Projek Nehemia word in Vanderbijlpark uitgerol

AfriForum het tans sowat 90 buurtwagte wat gemeenskappe landwyd beveilig, maar benewens dít poog die burgerregte-waghond ook om proaktief op te tree teen geweldsmisdaad. Daarom het die organisasie vanjaar hul nasionale veiligheidstrategie, Projek Nehemia, van stapel gestuur wat die kragte van die polisie, buurtwagte, privaatsekuriteitsmaatskappye én gemeenskappe saamsnoer om geweldsmisdaad hok te slaan. Die toetsfase…

End of content

End of content