NWU-studente se protesoptog ruk handuit
|

NWU-studente se protesoptog ruk handuit

’n Groep oproerige studente van die Noordwes-Universiteit (NWU) is vanmiddag met skokgranate uiteen gejaag nadat hul versoek vir ’n vreedsame optog by die institusionele kantoor van die NWU ontaard het. Die kantoor is nie op die Potchefstroom-kampus van die universiteit self nie, het Louis Jacobs, institusionele woordvoeder by navraag gesê.

End of content

End of content