|

AfriForum wil sakeman vervolg wat kleindogter verkrag

Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, gaan ’n gerespekteerde sakeman in die finansiële bedryf wat na bewering sy driejarige kleindogter verkrag het, privaat vervolg. Die slagoffer is glo haar grootouers se huis verkrag. Sy het die verkragting en aanranding aan haar ma en pa meegedeel en ’n sielkundige het ook die seksuele aanranding…

|

Gerrie “Bulhond” Nel by AfriForum om korruptes te vervolg

Die prominente Suid-Afrikaanse aanklaer, adv. Gerrie Nel, het by AfriForum aangesluit om die burgerregte-organisasie se private vervolgingseenheid op die been te bring. Die nuus van Nel se bedanking by die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het vroeër vandag ’n opskudding veroorsaak en ’n storm op sosiale media ontketen. Sy aanstelling by AfriForum is op ’n mediakonferensie by…

End of content

End of content