Senzo Meyiwa: Saak uitgestel tot môre
| |

Senzo Meyiwa: Saak uitgestel tot môre

AfriForum se privaatvervolgingseenheid, wat tans ’n waaksaamheidsopdrag namens Ntombifuthi Meyiwa, asook Zama en Nomalanga Meyiwa (onderskeidelik die ma en susters van die voormalige Bafana-Bafana-kaptein Senzo Meyiwa) het in die strafsaak na Senzo se moord, het vandag se uitstel van die verrigtinge tot môre-oggend as teleurstellend bestempel, maar bygevoeg dat dit redelik is om beskuldigde nr….

Skokkende onthullings tydens borgaansoek van gebeure wat tydens Clover-moord afgespeel het
| |

Skokkende onthullings tydens borgaansoek van gebeure wat tydens Clover-moord afgespeel het

Nkosinathi Mbatha en Mohale Shokane, die twee beskuldigdes wat aangekla word van onder meer die moord op Terence Tegg, die oud-Recce wat tydens die Clover-staking dood is, asook poging tot moord op J.J. Cassanga, een van die wagte wat ernstige beserings tydens die brutale aanval opgedoen het, het vandag aansoek gedoen om borgtog in die…

Senzo Meyiwa: Privaatvervolgingseenheid bekommerd dat saak nóg verder vertraag gaan word ná onlangse verwikkelinge
| |

Senzo Meyiwa: Privaatvervolgingseenheid bekommerd dat saak nóg verder vertraag gaan word ná onlangse verwikkelinge

AfriForum se privaatvervolgingseenheid, wat tans ’n waaksaamheidsopdrag namens Ntombifuthi Meyiwa, asook Zama en Nomalanga Meyiwa (onderskeidelik die ma en susters van die voormalige Bafana-Bafana-kaptein Senzo Meyiwa) het in die strafsaak na Senzo se moord, het hul kommer uitgespreek dat die saak, wat reeds byna agt jaar sloer, nou verder vertraag kan word. Dit volg nadat…

Privaatvervolgingseenheid eis vordering van NDOV rakende vervolging van Mbalula vir korrupsie
| |

Privaatvervolgingseenheid eis vordering van NDOV rakende vervolging van Mbalula vir korrupsie

AfriForum se privaatvervolgingseenheid het in ’n skrywe aan adv. Shamila Batohi, die nasionale direkteur van openbare vervolging (NDOV), vordering versoek rakende die vervolging van Fikile Mbalula, die Minister van Vervoer, op klagtes van geldwassery en korrupsie. Dit volg nadat dit aan die lig gekom het dat daar moontlik ’n belangebotsing binne die nasionale vervolgingsgesag (NVG)…

Beskuldigde pleit onskuldig op klagtes van poging tot moord en verkragting ná hy ‘doelbewus’ MIV versprei
| |

Beskuldigde pleit onskuldig op klagtes van poging tot moord en verkragting ná hy ‘doelbewus’ MIV versprei

Die verhoor van ’n 45-jarige beskuldigde, wat teregstaan op klagtes van poging tot moord en verkragting nadat hy na bewering die klaagster met MIV besmet het terwyl hy geweet het dat hy die virus het en hierdie feit verswyg en ontken het, het gister in die Landdroshof in Pretoria begin. Hy het onskuldig gepleit op…

Life Esidimeni-GDO: Dokter getuig dat erge ‘mediese nalatigheid’ tot pasiënt se dood lei
| |

Life Esidimeni-GDO: Dokter getuig dat erge ‘mediese nalatigheid’ tot pasiënt se dood lei

Dr. Deon Lombaard, ’n dokter met ’n privaat praktyk in Rayton wat vir Jaco Stols (een van die 144 slagoffers in die berugte Life Esidimeni-tragedie) in 2016 behandel het, het vandag getuig dat Stols in ’n haglike toestand was as gevolg van wanvoeding en dehidrasie toe hy hom ondersoek het. Hy het ook getuig dat…

Life Esidimeni-GDO: Suster vertel van man se grudood in Life Esidimeni-tragedie
| |

Life Esidimeni-GDO: Suster vertel van man se grudood in Life Esidimeni-tragedie

Sandra de Villiers, die suster van Jaco Stols, een van die 144 slagoffers in die berugte Life Esidimeni-tragedie, het vandag (28 Februarie) tydens die formele geregtelike doodsondersoek (GDO) na die dood van verskeie pasiënte getuig dat Stols vir vier weke lank aanhoudend opgegooi het wat daartoe gelei het dat hy van honger en dors op…

Malema en Ndlozi se aanrandingsverhoor uitgestel tot Maart 2021
| |

Malema en Ndlozi se aanrandingsverhoor uitgestel tot Maart 2021

Julius Malema, leier van die EFF, en Mbuyiseni Ndlozi, EFF-woordvoerder, se verhoor op ’n aanklag van aanranding is uitgestel tot 9, 10 en 11 Maart 2021. Johannes Venter, die SAPD-kolonel wat na bewering aangerand is, het tydens die hofverrigtinge op 28 en 29 Oktober 2020 getuig. Malema en Ndlozi word uiteindelik ná volgehoue druk deur AfriForum deur die Nasionale…

Malema en Ndlozi se aanrandingsverhoor begin
| |

Malema en Ndlozi se aanrandingsverhoor begin

Julius Malema, leier van die EFF, en Mbuyiseni Ndlozi, EFF-woordvoerder, het ná volgehoue druk deur AfriForum vandag in die Randburgse Landdroshof verskyn vir die beweerde aanranding van ’n SAPD-kolonel. Die saak sal môre, 29 Oktober 2020, verder aangehoor word. Dít volg nadat AfriForum in Julie 2019 aangekondig het dat die organisasie die hof met ’n…

Senzo Meyiwa-moordsaak uitgestel tot 27 November
| |

Senzo Meyiwa-moordsaak uitgestel tot 27 November

Die burgerregteorganisasie AfriForum – wat die Meyiwa-familie in die ondersoek na die 2014-moord op die voormalige Bafana Bafana-kaptein Senzo Meyiwa verteenwoordig – was vandag saam met sy broer Sifiso in die Boksburg Landdroshof, waar vyf verdagtes ná hul inhegtenisname gister deur die SAPD vir die eerste keer verskyn het. Die saak is tot 27 November…

End of content

End of content