|

Nomgcobo Jiba volgende in adv. Gerrie Nel se visier

Die omstrede adv. Nomgcobo Jiba, voormalige waarnemende direkteur en tans adjunkdirekteur van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG), gaan deur AfriForum se privaat vervolgingseenheid op strafregtelike klagtes van bedrog en meineed vervolg word. Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaat vervolgingseenheid, het gesê dit is belang van geregtigheid dat Jiba privaat vervolg moet word. Jiba se…

|

Gerrie Nel reg om Duduzane Zuma te vervolg

“Niemand is bo die wet verhewe nie, selfs al is jou van Zuma.” Só het Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, vandag gesê nadat adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaat vervolgingseenheid, aangekondig het dat die burgerregtewaghond met regstappe begin het om Duduzane Zuma (seun van president Jacob Zuma) privaat op ’n strafregtelike klag…

|

Privaat vervolging: Só werk dit

Deur Marelie Greeff Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se nuwe privaat vervolgingseenheid, het vandeesweek tydens ’n standpuntgesprek by AfriForum verduidelik hoe privaat vervolging werk en wat so ’n eenheid behels. Die proses in ’n neutedop Ná ’n saak by die polisie aangemeld is, moet die nasionale vervolgingsgesag (NVG) besluit of hulle gaan vervolg of…

End of content

End of content