Privatisering is ’n noodsaaklikheid en nie ’n vloekwoord
|

Privatisering is ’n noodsaaklikheid en nie ’n vloekwoord

Deur Eugene Brink Ondanks die opjaag van vrese in sekere ideologiese kringe oor privatisering, is dit iets wat ’n ekonomiese imperatief en werklikheid geword het – nie net in Suid-Afrika nie, maar regoor die wêreld. Lande waar privatisering sterk en staatsinmenging minimaal is, is sonder uitsondering meer welvarend, leefbaar, suksesvol, stabiel en minder korrup as…

Fase 6-beurtkrag: AfriForum en die publiek had genoeg van Eskom-probleme
| |

Fase 6-beurtkrag: AfriForum en die publiek had genoeg van Eskom-probleme

Die burgerregteorganisasie AfriForum het die publiek ’n direkte platform gegee waar hulle hul onvergenoegdheid met Eskom se stand van sake kan lug – veral met die ongehoorde inwerkingstelling van fase 6-beurtkrag. AfriForum se tong-in-die-kies-petisiebrief werf die publiek se ondersteuning en lys verskeie eise waaraan sowel Pravin Gordhan en Gwede Mantashe – onderskeidelik minister van openbare…

End of content

End of content