AfriForum verlang samewerking met Nasionale Polisiekommissaris om plaasmoorde te bekamp
| |

AfriForum verlang samewerking met Nasionale Polisiekommissaris om plaasmoorde te bekamp

Die burgerregteorganisasie AfriForum het Lt. Genl. Khehla John Sitole, Nasionale Polisiekommissaris, vandag versoek om ’n vergadering te belê om strategieë en voorstelle te bespreek om plaasaanvalle en -moorde te bekamp. AfriForum het ook versoek dat die organisasie geken word in besprekings en vergaderings wat die SAPD beplan om saam met ander burgerlike gemeenskapsorganisasie te hou…

|

AfriForum behaal eerste oorwinning vir prioritisering van plaasmoorde

Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch “Ons beskou vandag as ’n reuse deurbraak in die stryd teen plaasmoorde.” So het Ernst Roets, adjunk uitvoerende hoof van AfriForum, gesê nadat regter Nicolene Janse van Nieuwenhuizen vandag in die Pretoriase hooggeregshof beslis het dat die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) statistiek oor plaasmoorde en -aanvalle tussen 1990 en 2015, sowel as die…

End of content

End of content