Gebede is nodig vir slagoffers van plaasaanvalle
|

Gebede is nodig vir slagoffers van plaasaanvalle

AfriForum en Pretoria FM bied op Vrydag (17 Julie) ’n biduur aan vir die slagoffers van plaasmoorde en –aanvalle. Dit sal regstreeks vanaf af 17:00 – 18:00 op Pretoria FM 104.2 FM (DStv-kanaal 887) uitgesaai word. Dit is in die Klankkoerant laatmiddag-tydgleuf en sal ook op ander gemeenskapsradiostasies soos Radio Dagbreek, Radio Drakensberg, Radio Kransberg,…

Wees deel van die Aitsa Afrikaanse Musiektoekennings en gaan stem nou!
|

Wees deel van die Aitsa Afrikaanse Musiektoekennings en gaan stem nou!

Jou hart klop Afrikaans en Afrikaanse musiek leef op jou tong en in jou ore. Dan moet jy nie op 16 Oktober die Aitsa Afrikaanse Musiektoekennings misloop wat by die Moreleta-ouditorium in Pretoria aangebied word nie. Die inisiatief is in Mei vanjaar deur Pretoria FM aangekondig en beloof om ’n spoggerige onafhanklike, deursigtige en geloofwaardige…

End of content

End of content