AfriForum se Hennopsrivier-tak reorganiseer
| |

AfriForum se Hennopsrivier-tak reorganiseer

AfriForum het op 17 Oktober sy Hennopsrivier-tak gereorganiseer. Dié tak is reeds besig met die beplanning van projekte wat in die nabye toekoms uitgevoer sal word. Die takbestuur versoek soveel moontlik gemeenskapslede om by die tak betrokke te raak. Die takbestuur bestaan uit dr. Frik Barnard (voorsitter), Wessie van der Westhuizen (ondervoorsitter), Donald Thompson (tesourier), Sarah…

Doeltreffende skole is nodig om gebalanseerde volwassenes te lewer
|

Doeltreffende skole is nodig om gebalanseerde volwassenes te lewer

Deur dr. Louis Dey Beste Ouers Gesien in die lig van die veranderde tye wat die jaar 2020 kenmerk, het sommige hoofde van die Afrikaanse skole wat die openbare skole in die oostelike voorstede van Pretoria bedien, dit gerade geag om ’n skrywe saam te stel om ouergemeenskappe se denke oor skole te stimuleer. Talle…

AfriForum eis optrede van Tshwane Metro oor elektrisiteit
| |

AfriForum eis optrede van Tshwane Metro oor elektrisiteit

AfriForum het op 28 Julie 2020 ’n skrywe gerig aan Makgorometje Makgata, waarnemende munisipale bestuurder van die Tshwane Metro, oor die elektrisiteitsprobleem wat groot dele van Pretoria tans ervaar. Die organisasie het verskeie klagtes van inwoners ontvang oor kragonderbrekings wat die afgelope vyf dae plaasgevind het. Die staking van die afgelope week het veroorsaak dat die reeds…

AfriForum se Groter Pretoria-takke voorsien hulppakkette aan 58 skole
|

AfriForum se Groter Pretoria-takke voorsien hulppakkette aan 58 skole

AfriForum se Groter Pretoria-takke het 58 hulppakkette aan skole in die area versprei as deel van die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek. Die skolehulppakkette bevat COVID-19-inligtingstukke, patrone vir gesigmaskers, klaskamerplakkate, elektroniese termometers, handreiniger en handreinigerstaanders. Die pakkette is onder meer aan Hoërskool Erasmus, Laerskool Du Preez van Wyk, Nooitgedacht Akademie, Aletheia Christelike Akademie, Laerskool Balmoral, Laerskool Simon…

AfriForum se Groter Pretoria-buurtwagte neem aan nasionale versetpatrollie deel
|

AfriForum se Groter Pretoria-buurtwagte neem aan nasionale versetpatrollie deel

AfriForum se Groter Pretoria-buurtwagte het op 6 Junie 2020 aan die burgerregteorganisasie se nasionale versetpatrollie deelgeneem. Dié massapatrollie vorm deel van die amptelike aktivering van AfriForum se buurtwagte wat hul bedrywighede weer tydens vlak 3 van die inperking mag hervat. Die patrollie is in samewerking met verskeie sekuriteitsmaatskappye en gemeenskapslede gehou, wat gehelp het om sigbaarheid in hul…

AfriForum-takke help gemeenskappe tydens COVID-19-pandemie
|

AfriForum-takke help gemeenskappe tydens COVID-19-pandemie

AfriForum se takke in die Groter Pretoria-distrik het die afgelope maand meer as 30 ton voedsel aan sowat 1 270 behoeftige gesinne uitgedeel. Dié aksies is in samewerking met die COVID-19-taakspan – gestig deur die burgerregteorganisasie AfriForum, die familieboernetwerk Saai en Solidariteit Helpende Hand – en verskeie ander organisasies aangepak om gemeenskappe tydens die landwye…

AfriForum se Groter Pretoria-buurtwagte neem aan nasionale patrollie deel
| |

AfriForum se Groter Pretoria-buurtwagte neem aan nasionale patrollie deel

AfriForum se buurtwagte in Apiesrivier, Bronkhorstspruit, Hennopsriviervallei, Pionier, Moot, Oos-Moot, Wes-Moot, Moreletapark, Pretoria-Wes, Rayton-Cullinan en Kameeldrift het die burgerregtewaghond se nasionale patrollie op 13 Maart 2020 uitgevoer. Dié patrollie is van 16:00 tot 06:00 in samewerking met talle ander veiligheidsinstansies, sekuriteitsmaatskappye, gemeenskapspolisiëringsforums (GPF’s), privaat buurtwagte en die SAPD uitgevoer. Tydens die patrollie het altesaam 352 patrolleerders van…

AfriForum dien skrywes by SAPD in oor grondgrype
| |

AfriForum dien skrywes by SAPD in oor grondgrype

Die burgerregtewaghond AfriForum het op Woensdag 6 November 2019 skrywes by 20 polisiestasies in die Pretoria-omgewing ingehandig om die SAPD weer bewus te maak oor die wyse waarop grondgrype hanteer moet word. Dié skrywes is ingedien saam met ’n direktief wat die nasionale kommissaris vroeër vanjaar aan alle polisiestasies gestuur het. Dié aksie vorm deel…

AfriForum maak Groter Pretoria se blou-en-groendruppeluitslae bekend
| |

AfriForum maak Groter Pretoria se blou-en-groendruppeluitslae bekend

AfriForum het onlangs verskeie gebiede in Groter Pretoria se water getoets om die gehalte van die drink- (bloudruppelstatus) en rioolwater (groendruppelstatus) van dorpe in dié streek te bepaal. AfriForum se nasionale blou-en-groendruppelprojek fokus op die gehalte van dorpe se drinkwater en rioolaanlegte. Dié projek fokus nie noodwendig op die toestand van die aanleg self nie,…

Ernstige beroep op Lesufi oor veiligheid van skole ná AfriForum, SAPD en taxi’s veilige ontruiming van skool verseker
|

Ernstige beroep op Lesufi oor veiligheid van skole ná AfriForum, SAPD en taxi’s veilige ontruiming van skool verseker

AfriForum en die Solidariteit Beweging se  Skoleondersteuningsentrum (SOS) is bekommerd oor die veiligheid van leerders en personeel van skole in die Pretoriase middestad nadat AfriForum se gemeenskapsveiligheidspan saam met die SAPD en taxi’s die Prinshofskool vir swaksiende en blinde kinders help ontruim het tydens vandag se betogings. Die gemeenskapsveiligheidspan het, op versoek van bekommerde ouers,…

End of content

End of content