AfriForum-tak in Potchefstroom nader Groen Skerpioene oor riool in Mooirivier
AfriForum se Potchefstroom-tak het die grootskaalse rioolstorting wat tot die besoedeling van die Mooirivier lei by die Groen Skerpioene aangemeld…
AfriForum se Potchefstroom-tak het die grootskaalse rioolstorting wat tot die besoedeling van die Mooirivier lei by die Groen Skerpioene aangemeld…
Dirk Venter, Christo van der Walt en Barry Jacobs, lede van die AfriForum-tak in Potchefstroom, trotseer weekliks tussen 06:00 en…
Die AfriForum-tak in Potchefstroom het nie toegelaat dat COVID-19 hulle daarvan weerhou om slaggate te herstel nie. Hulle het –…
AfriForum se Potchefstroom-tak het op 19 Mei 2020 100 drielaagmateriaalgesigmaskers by die Ons Hulde-tehuis vir bejaardes afgegee en 25 liter handreiniger by Huis…
’n Patrollielid van AfriForum se Potchefstroom-buurtwag het op 5 Desember 2019 tydens ’n patrollie op twee bakkies met sleepwaens afgekom wat 105…
Thandi Modise, voorheen voorsitter van die Nasionale Raad van Provinsies en tans speaker van die Nasionale Vergadering, het vandag op…
Verskeie veiligheidsinstellings in Potchefstroom – wat AfriForum se Potchefstroom-buurtwag, die SAPD, GPF’s (gemeenskappolisiëringsforums) en plaaslike sekuriteitsmaatskappye insluit – het op…
Die AfriForum-tak in Potchefstroom het die jaar afgeskop met die loods van twee projekte wat op padveiligheid fokus. Die tak…
AfriForum se Potchefstroom-buurtwag het op 18 Oktober 2018 basiese patrollie- en regsaspek-opleiding ontvang weens ’n toename in lede wat onlangs by die…
Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaat vervolgingseenheid, het op 19 April op uitnodiging van dié organisasie se Potchefstroom-tak die…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing