|

Word deel van AfriForum se veldtog teen onteiening

AfriForum het vandag ’n veldtog van stapel gestuur om die publiek te betrek om standpunt teen die konsepwetsontwerp op onteiening sonder vergoeding in te neem. Dít volg nadat Thulas Nxesi, die minister van openbare werke, op 21 Desember 2018 dié konsepwetsontwerp in die Staatskoerant gepubliseer het. Ingevolge dié wetgewing het die publiek sestig dae tyd…

|

Voormalige Rwandese intelligensiehoof se moordenaars kan nou vervolg word

Die ondersoekbeampte in die moordsaak van kol. Patrick Karegeya, die voormalige intelligensiehoof van Rwanda, moet binne 14 dae aandui watter stappe hulle gedoen het om die verdagtes in dié saak te arresteer. Dít volg nadat landdros Mashiane Mathopa vandag in die Randburgse landdroshof beslis het dat die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) se geregtelike doodsondersoek na die…

Opgeblase SA kabinet mors belastingbetalers se geld
|

Opgeblase SA kabinet mors belastingbetalers se geld

Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch President Jacob Zuma sal vir homself politieke vyande skep indien die Suid-Afrikaanse kabinet ooit verklein. Dit is die mening van prof. André Duvenhage, politieke ontleder aan die Noordwes-Universiteit. Duvenhage het gereageer op die uitsprake van Mmusi Maimane, DA-leier, oor die grootte van die Suid-Afrikaanse kabinet tydens die alternatiewe staatsrede wat verlede week…

End of content

End of content