AfriForum versoek optrede van nasionale polisiekommissaris
|

AfriForum versoek optrede van nasionale polisiekommissaris

AfriForum het vandag ’n skrywe aan genl. Khehla Sitole, nasionale polisiekommissaris, gerig waarin die burgerregteorganisasie versoek dat hy ’n ondersoek loods na die Wes-Kaapse provinsiale polisiekommissaris en haar bestuurspan se ondeurdagte optrede tydens die hantering van ’n vreedsame protes in die Kaapstadse middestad. AfriForum het op 24 Julie 2020 ’n skrywe aan lt.genl. Yolisa Matakata, Wes-Kaapse polisiekommissaris,…

AfriForum eis antwoorde ná polisiegeneraal sy wapen kwyt is
|

AfriForum eis antwoorde ná polisiegeneraal sy wapen kwyt is

Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 16 September 2019 ’n skrywe gerig aan Khehla Sitole, nasionale polisiekommissaris, en daarop aangedring dat ondersoek ingestel word na die beweerde nalatigheid van genl. Risimati Shivuri, Noord-Kaapse polisiekommissaris, nadat sy diensvuurwapen glo gesteel is. Die media het verlede week berig dat Shivuri na bewering nalatig was deur sy diensvuurwapen by ’n…

|

AfriForum ontmoet Gautengse polisiekommissaris oor veiligheid

AfriForum het vandeesweek met die Gautengse polisiekommissaris, lt.genl. Deliwe de Lange en haar klusterhoofde by die burgerregte-organisasie se hoofkantoor in Centurion ontmoet. Dít volg nadat AfriForum op 4 Mei met lt.genl. Khomotso Phahlane, waarnemende nasionale polisiekommissaris, asook provinsiale polisiekommissarisse vergader het om die wyse te bespreek waarop plaasmoorde geprioritiseer kan word en hoe AfriForum hiermee kan help….

End of content

End of content