|

Polisie gaan bevelvoerder ondersoek wat erfenis vernietig

AfriForum verwelkom die besluit van die SAPD se sentrum vir uitnemende diens om die bevelvoerder van die polisie se opleidingskollege in Hammanskraal, noord van Pretoria, intern te ondersoek nadat hy glo opdrag vir die vernietiging van ’n gedenkteken gegee het. Brig. J.N. Magane het glo die gedenkteken laat vernietig wat opgerig is ter nagedagtenis aan…

End of content

End of content